Mar
19th
Wed
19th
Good Night around the world …
HOLLAND:
Goeden nagt
AUSTRALIE:
Night Mate
USA:
Goodnite
DUITSLAND:
Släfin si wöl
SUID AFRIKA:
Is die deure gesluit, die vensters toegemaak,die kar ingetrek en die alarm
geaktiveer?
Is die Rotweilers losgemaak?
Lekker slaap, moenie worry nie, Eskom sal die ligte afsit!
— Doug’s Den of Dirigible Delights